Is dit geestelike oorlogvoering of bloot ‘n geloofstryd?
Kinders van God is onder die indruk dat ons steeds in ‘n oorlog gewikkel is. Baie besef nie dat Jesus Christus reeds die stryd gewen het nie.
House Churches the Biblical Way
Mites aangaande geestelike oorlogvoering in die koninkryk van God word in hierdie kategorie deeglik blootgelê
Kinders van God is onder die indruk dat ons steeds in ‘n oorlog gewikkel is. Baie besef nie dat Jesus Christus reeds die stryd gewen het nie.
The walk of Spirit – The walk of Power, the vital role of praying in tongues, by Dave Roberson Hierdie boek is ‘n “moet lees” as jy in die gawes van die Gees wil funksioneer. Dit lig die waarde van “allerhande tale” op ‘n wonderlike manier uit as die fondasie waarop al die ander gawes gebou is
Tale gebed is eintlik ook God se metode om alles wat in ons lewens en in ons vlees verkeerd is, deur middel van die openbarings faset van tale, aan ons te openbaar. God laat al daardie verkeerde goedjies tot die oppervlak kom deur middel van ons gebedstaal
Dave Roberson gee vir ons hier ‘n maklike en ‘n praktiese aanbeveling om doeltreffend te bid. Dit is net ‘n metode en daarom hoef ons dit nie rigied toe te pas nie.