The Walk Of The Spirit

As gevolg van wonderlike Goddelike intervensie het ek op hierdie  Heilige Gees geïnspireerde boek afgekom:

The walk of the Spirit – The walk of Power, the vital role of praying in tongues, by Dave Roberson

Hierdie boek is ‘n “moet lees” as jy in die gawes van die Gees wil funksioneer. Dit lig die waarde van “allerhande tale” op ‘n wonderlike manier uit as die fondasie waarop al die ander gawes gebou is. Hoe meer jy in tale bid hoe meer manifesteer die ander gawes deur jou. Klik op die skakel en laai dit sommer nou GRATIS af op die “Resources” bladsy

Terug na die Tuisblad

Alle plaaslike hulpmiddels op hierdie webblad is gratis. Help ons asseblief deur dit met jou vriende te deel deur middel van die sosiale netwerke. Sosiale netwerke skakels beskikbaar onder aan bladsye

Interesting Posts