Bediening in die Huiskerk Gemeente (Pdf, ePub)
$3.99
Bediening In Die Huiskerk Gemeente behandel praktiese bediening in die Nuwe-Testamentiese kerk van God. Almal word toegerus in die “Christus” bediening met die doel om as almal deelnemende en almal funksionerende seuns van God in die liggaam van Christus te funksioneer. Bediening in die kerk van God word deur almal uitgevoer. Hierdie boek sal u as leser in staat stel om in die gemeente te bedien soos God dit bepaal het. U sal hierdie kennis doeltreffend aan ander kan oordra.
Ooreenkoms van gemoedsrus!
ASR Martins eBoeke is die goedkoopste op sy eie webblad. U sal dit nie maklik goedkoper by ander aanlyn boekwinkels kry nie. Ons het ‘n “Geld terug” waarborg geldig vir 7 dae op alle boeke. Indien u om enige rede nie tevrede is met u eBoek nie plaas ons die volle bedrag onmiddellik terug in u bank rekening. U moet egter per epos daarvoor aan vra binne 7 dae nadat u die boek aangekoop het.
Summary of Reviews
Dankie!
Baie dankie!