Is Ons Bybels Korrek?

Net die ouer "textus receptus" is werklik die outentieke woord van God
Is Ons Bybels Korrek?

Is Ons Bybels Korrek? (Pdf, ePub, Kindle)

$3.99

Daar is tans ‘n baie groot aanslag op die outentisiteit van die woord van God. Die kern van die aanslag op die woord van God is tweërlei van aard: Eerstens word daar van korrupte grondtekste gebruik gemaak tydens vertaling. Tweedens word die Bybels wat vanuit die korrekte grondtekste vertaal is se outentisiteit afgekraak. Hierdie boek bring u kortliks op hoogte met die nodige inligting om u in staat te stel om die regte Bybel te gebruik.

Ooreenkoms van gemoedsrus!

ASR Martins eBoeke is die goedkoopste op sy eie webblad. U sal dit nie maklik goedkoper by ander aanlyn boekwinkels kry nie. Ons het ‘n “Geld terug” waarborg geldig vir 7 dae op alle boeke. Indien u om enige rede nie tevrede is met u eBoek nie plaas ons die volle bedrag onmiddellik terug in u bank rekening. U moet egter per epos daarvoor aan vra binne 7 dae nadat u die boek aangekoop het.

Summary of Reviews

4.9
Rated 4.9 out of 5
4.9 out of 5 stars (based on 49 reviews)
Excellent90%
Very good10%
Average0%
Poor0%
Terrible0%

There are no reviews yet. Be the first one to write one.