Huiskerke: Hoe? Hoekom? (Pdf, ePub, Kindle)
$8.99
Huiskerke: Hoe? Hoekom? is ‘n omvattende handleiding wat die Nuwe-Testamentiese kerk van die Bybel aan die leser bekend stel. Alle aspekte van die vroeë kerk se gemeente lewe word in die boek behandel. Die handleiding fokus op die geestelike beginsels wat outentieke huiskerk planting beheer. Dit is ook ‘n praktiese gids wat die totstandkoming van ‘n huiskerk vergemaklik en laastens is dit ‘n gids wat deel met die gesondheid en ontwikkeling van die huiskerk. Die handleiding stel u werklik in staat om ‘n outentieke huiskerk te plant en in stand te hou.
Ooreenkoms van gemoedsrus!
ASR Martins eBoeke is die goedkoopste op sy eie webblad. U sal dit nie maklik goedkoper by ander aanlyn boekwinkels kry nie. Ons het ‘n “Geld terug” waarborg geldig vir 7 dae op alle boeke. Indien u om enige rede nie tevrede is met u eBoek nie plaas ons die volle bedrag onmiddellik terug in u bank rekening. U moet egter per epos daarvoor aan vra binne 7 dae nadat u die boek aangekoop het.
Summary of Reviews
Eye-opener!
Thank you Mr Martins. What an eye-opener and shock this book was to me!
Response from ASR Martins Ministries
Hi Pieter,
Thank you very much for your rating and comment. I really appreciate it. We give God the Glory for what He is busy doing in the church at the moment. As you probably have noticed or became aware of in the book, the restoration of the church is going to be a very long and slow process based on the popularity of house churches at the moment. People are very reluctant to commit to the lifestyle that the New Testament based church requires from them.
Blessings in Christ
ASR Martins
Insiggewend
Baie insiggewend. Het my baie leiding gegee.