Sale!

Huiskerke: Hoe? Hoekom? – Pdf

$11.40 $8.99

(As jy vir een boek betaal het mag jy GRATIS vir die ander formate aan vra – Pdf, ePub, Kindle)

Neem asseblief kennis dat jy die “Aflaai” skakel vir die eBoek wat jy gekoop het per epos sal ontvang.

Hierdie boek sal altyd aan jou beskikbaar wees en kan onbeperk afgelaai word.

Indien jy jou “Aflaai” skakel verloor kan jy weer daarvoor aan vra op die “More info” bladsy.

Ooreenkoms van gemoedsrus!

ASR Martins eBoeke is die goedkoopste op sy eie webblad. U sal dit nie maklik goedkoper by ander aanlyn boekwinkels kry nie. Ons het ‘n “Geld terug” waarborg geldig vir 7 dae op alle boeke. Indien u om enige rede nie tevrede is met u eBoek nie plaas ons die volle bedrag onmiddellik terug in u bank rekening. U moet egter per epos daarvoor aan vra binne 7 dae nadat u die boek aangekoop het.

SKU: H3 Category:

Description

Huiskerke: Hoe? Hoekom? is ‘n omvattende handleiding wat die Nuwe-Testamentiese kerk van die Bybel aan die leser bekend stel. Alle aspekte van die vroeë kerk se gemeente lewe word in die boek behandel. Die handleiding fokus op die geestelike beginsels wat outentieke huiskerk planting beheer. Dit is ook ‘n praktiese gids wat die totstandkoming van ‘n huiskerk vergemaklik en laastens is dit ‘n gids wat deel met die gesondheid en ontwikkeling van die huiskerk. Die handleiding stel u werklik in staat om ‘n outentieke huiskerk te plant en in stand te hou.