Sale!

Is Ons Bybels Korrek? – ePub

$5.82 $3.99

(As jy vir een boek betaal het mag jy GRATIS vir die ander formate aan vra – Pdf, ePub, Kindle)

Neem asseblief kennis dat jy die “Aflaai” skakel vir die eBoek wat jy gekoop het per epos sal ontvang.

Hierdie boek sal altyd aan jou beskikbaar wees en kan onbeperk afgelaai word.

Indien jy jou “Aflaai” skakel verloor kan jy weer daarvoor aan vra op die “More info” bladsy.

Ooreenkoms van gemoedsrus!

ASR Martins eBoeke is die goedkoopste op sy eie webblad. U sal dit nie maklik goedkoper by ander aanlyn boekwinkels kry nie. Ons het ‘n “Geld terug” waarborg geldig vir 7 dae op alle boeke. Indien u om enige rede nie tevrede is met u eBoek nie plaas ons die volle bedrag onmiddellik terug in u bank rekening. U moet egter per epos daarvoor aan vra binne 7 dae nadat u die boek aangekoop het.

SKU: I2 Category:

Description

Daar is tans ‘n baie groot aanslag op die outentisiteit van die woord van God. Die kern van die aanslag op die woord van God is tweërlei van aard: Eerstens word daar van korrupte grondtekste gebruik gemaak tydens vertaling. Tweedens word die Bybels wat vanuit die korrekte grondtekste vertaal is se outentisiteit afgekraak. Hierdie boek bring u kortliks op hoogte met die nodige inligting om u in staat te stel om die regte Bybel te gebruik.