Sale!

Die Waarheid Omtrent Bloedlynvloeke – ePub

$11.40 $8.99

(As jy vir een boek betaal het mag jy GRATIS vir die ander formate aan vra – Pdf, ePub, Kindle)

Neem asseblief kennis dat jy die “Aflaai” skakel vir die eBoek wat jy gekoop het per epos sal ontvang.

Hierdie boek sal altyd aan jou beskikbaar wees en kan onbeperk afgelaai word.

Indien jy jou “Aflaai” skakel verloor kan jy weer daarvoor aan vra op die “More info” bladsy.

Ooreenkoms van gemoedsrus!

ASR Martins eBoeke is die goedkoopste op sy eie webblad. U sal dit nie maklik goedkoper by ander aanlyn boekwinkels kry nie. Ons het ‘n “Geld terug” waarborg geldig vir 7 dae op alle boeke. Indien u om enige rede nie tevrede is met u eBoek nie plaas ons die volle bedrag onmiddellik terug in u bank rekening. U moet egter per epos daarvoor aan vra binne 7 dae nadat u die boek aangekoop het.

SKU: B2 Category:

Description

“Die Waarheid Omtrent Bloedlynvloeke” is geskryf om hierdie vals leerstelling uit die woord van God te weerlê. Kinders van God is werklik nie op hoogte met die woord van God met betrekking tot hierdie onderwerp nie. Hoewel die Bybel ast’ware hierdie leerstelling in soveel woorde baie duidelik bevestig as ‘n vals leerstelling, veroorsaak onkunde steeds dat miljoene kinders van God onder hierdie juk gebuk gaan.

Die waarhede in hierdie boek sal jou vry maak en jy sal in staat wees om ander mense te help om van hierdie binding in hulle lewens bevry te word.